Landbou adverteer verhuring van besproeiingskemas

Die Namibiese landbouministerie vra bieërs om aansoeke in te dien vir die verhuring van die Tandjieskoppe besproeiingsprojek in Karas, die Katima Plaas-Liselo en die Sone-besproeiingsprojekte. Die projekte vorm deel van groenskemas wat die ministerie aan die privaatsektor wil gee om produksie op te stoot. Jona Musheko, skakelbeampte by die ministerie is aan die woord.