Laeveld-boer vas vir 19 renosterhorings

Die gemeenskap van die Laeveld is geskok met die inhegtenisname van ‘n bekende sakeman en ‘n wildboer van Limpopo in Mbombela, Mpumalanga, in hegtenis geneem weens die onwettige besit en verkoop van 19 renosterhorings ter waarde van 2,6 miljoen Namibiese dollar. Hulle was in twee bakkies naby Mbombela toe hulle laatmiddag tydens ‘n operasie in die Riverside-omgewing aangekeer is. Die voertuie is geskut vir verdere ondersoek. Die twee verdagtes sal na verwagting vandag in die hof verskyn.