Laat vaar kernwapens

Die sekretaris-generaal van die VN António Guterres het ‘n beroep op wêreldleiers te doen om kernwapens te laat vaar. Guterres sê konflik waar kernwapens betrokke is het geen wenners nie en almal is slagoffers. Die mensdom is een misverstand ver van verwoesting af.