Laaste semester van die skooljaar skop af, almal moet alles gee

Alles kom tot ‘n einde en so ook, skoolvakansie. Skole hervat vandag vir die tweede en laaste semester van die jaar. Die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, sê sy verwag almal moet op hulle poste wees en alles gee.