KZN-regering wil raffinadery koop

KwaZulu-Natal se premier, Sihle Zikalala, sê hulle onderhandel met die nasionale regering om Sapref se olie-raffinadery in Isipingo, suid van Durban te koop. Dit volg op die aankondiging dat die aanleg wat aan BP en Shell behoort, einde volgende maand sluit. Zikalala sê dit is ‘n terugslag vir die provinsie: