Kultuurwaarnemingsprojek begin vandag in Pretoria

Die buurland se departement van sport, kuns en kultuur, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Kultuur-waarnemingsprojek hou vandag en môre die vierde SACO Internasionale Konferensie in Pretoria. Die tema vanjaar is “Kreatiewe ekonomiese herstel: Die strukturering van kreatiewe en kulturele bedrywe vir ‘n volhoubare en inklusiewe toekoms”. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê daar sal onder meer besin word oor tendense wat wêreld-kultuur aandryf en hoe belegging in die kreatiewe ekonomie ‘n diep, mens-gefokusde uitwerking kan hê: