Kudu kry uiteindelik lewe, baas sê oor jongste

Nadat die Kudu-gasprojek reeds vir dekades lank sloer, is die bevestiging dat Namibië beplan om 400 megawatt krag uit die gasprojek te produseer en na Suid-Afrika uit te voer, goeie nuus. Bedrywighede sal in 2026 begin. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoofbestuurder Klaus Andersson oor die jongste verwikkelinge gesels…