Kragonderbreking Vrydag vir gebiede oos van Windhoek 

Nampower het aangekondig dat gebiede oos van Windhoek soos Finkenstein, Otjihase-myn, Kappsfarm, Bismarck, Sungate, Witvlei, die Omaheke-streeksraad, Otjinene, Drimiopsis en Seeis en Seeis-Noord en Dordabis Vrydag kragonderbrekings vanaf agt-uur tot nege-uur die oggend sal hê. Nampower maan in ‘n mediaverklaring dat kragvoorsiening sonder aankondiging weer aangeskakel sal word.