Kragnetwerk onder druk in buurland

Eskom in Suid-Afrika waarsku die publiek dat die stelsel onder druk as gevolg van verskeie opwekkingseenhede wat foutief is. Volgens die kragvoorsiener sal die eenhede eers oor die volgende paar dae weer aanlyn kom. Verbruikers word gemaan om krag spaarsamig te gebruik om beurtkrag te voorkom. Sikonathi Mantshantsha, Eskom se woordvoerder…