Koue lê voor

Volgens weerkenners, sal dele van Namibië kouer weerstoestande beleef. Johan van den Berg, ‘n Suid-Afrikaanse weerkenner het met Kosmos 94.1 Nuus oor die weervoorspelling vir die komende dae en weke gesels.