Koue kom die naweek, en dan bietjie reën

Die weer is verseker deurmekaar met ‘n kouefront wat temperature in die Suide tot onder vriespunt sal laat daal oor die naweek, en dan, soos Johan van der Berg, meteoroloog van Suid-Afrika sê enkele donderbuie wat na die einde van volgende week in die noorde en sentrale gebiede verwag word.