Kostebepaling van brand by SA-parlement teen Mei voltooi

Die tweede fase van die kostebepaling in die brand by die parlement sal na verwagting in Mei afgehandel word. Ingenieurs het aan fase een gewerk en gaan nou verdere beoordelings doen om die koste van die skade te bepaal. Die minister van openbare werke, Patricia de Lille, is vol vertroue dat sy teen die sperdatum ‘n verslag oor die aangeleentheid sal hê: