Kospryse sal verder styg

Verbruikers sal waarskynlik meer vir kos en brandstof opdok weens die wisselvallige Brent-ruolieprys en insetkoste in die landboubedryf. Statistiek SA het onthul die verbruikersprys-indeks was verlede maand 5,7-persent. Die hoofekonoom van Ou Mutual, Johann Els, sê die oorlog in Oekraïne het ook in Suid-Afrika gelei tot verhogings in voedsel wat koring, rys en mielies bevat: