Korrupsie strategie vergaderings vorder baie goed

Die Teenkorrupsie-kommissie van Namibië gaan voort met sy raadgewende streeksvergaderings om maatreëls te aanvaar om die voorkoming van korrupsie in openbare en private organisasies te bevorder. Die Direkteur-Generaal van die ACC, Paulus Noa sê hy is baie tevrede met die deelname.