Kommersiële banke onder die loep

Reaksie word ontvang op die jongste syfers van kommersiële banke, wat ‘n toename in onbetaalde lenings toon, en dus plaas banke op die oomblik die klem op inkomste wat nie op rente gebaseer is nie. Theo Klein, ‘n ekonoom by Simonis Storm in die hoofstad, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.