Kommer oor swaelstorting naby Duin 7

Kommer heers oor ‘n vragmotor wat swael gestort het op die Hifikepunye Pohamba-pad agter Duin 7 naby Walvisbaai. Volgens Namibian Marshal Ranger Sean Naude is die gevaarlike swael oral op die pad gestort…