Kommer oor streke wat nie volgens landboupotensiaal presteer nie

Die Bank van Namibië is bekommerd dat die streke van Kavango en Zambezi nie volgens sy landboupotensiaal presteer nie. Die Goewerneur van die Kavango-Oos-streek, Bonifatius Wakudumo, sê daar is baie uitdagings om landbou in die destydse Caprivi-strook tot sy volle potensiaal te ontwikkel soos hy aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik . . .