Kommer oor plaagdoder

Reaksie word ontvang op die hoë vlakke van toksisiteit van die insekdoder wat in die noorde gebruik word om die sprinkaanplaag te beheer. Boere is gewaarsku om diere vir 21 dae uit die gebiede wat besproei is te hou en die gif is ook skadelik vir mense. Dr Cornelis van der Waal, ‘n Grasland Spesialis en Ekoloog het sy kommer in die verband so verwoord…