Kommer oor opskorting van teenstortings-belasting op hoender-invoere

Die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging waarsku dat die besluit om die teenstortings-belasting op hoender-invoere op te skort, slegte nuus is vir plaaslike hoender-produsente en verbruikers. Die besluit deur die departement van handel en nywerheid beteken nou dat nie ekstra invoer-tariewe vir invoere vanaf Brasilië, Denemarke, Ierland, Pole en Spanje gehef sal word nie. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …