Kommer oor chemiese ramp by UPL in KwaZulu-Natal

Die DA sê hy neem met kommer kennis van die verslag oor die chemiese ramp by UPL in KwaZulu-Natal in Julie nie. Een van die bevindings onthul UPL het nie die vereiste omgewingsgoedkeuring gehad voordat operasies in begin het nie. Die DA se woordvoerder, Dave Bryant, sê die provinsiale regering het nie seker gemaak alle wigte en teenwigte is gereed om giftige chemikalieë in ‘n kwesbare omgewing te berg nie.