Kommer oor beskikbaarheid van wapens in SA

Gun Free South Africa sê maklik bekombare vuurwapens stel almal bloot aan beserings of selfs die dood. Dit volg na ‘n voorval waar ‘n polisiebeampte ‘n besoeker aan die Misty Hills Hotel in Muldersdrift in Gauteng, in die kop geskiet het. Die direkteur van Gun Free SA, Adèle Kirsten, sê die aanwesigheid van ‘n vuurwapen was gevaarlik vir die man wat geskiet is, sy vrou, die polisiebeampte, die hotelpersoneel en die ander gaste: