Kommer heers steeds oor Landbank

Die Landbank, ‘n ontwikkelingsbank in staatsbesit in Suid-Afrika, het die afgelope tyd deur moeilikhede gegaan en daar heers steeds kommer. Professor Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat, praat met Kosmos 94.1 Nuus oor die toekoms van die Landbank.

Professor Maré sê daar moet herbesin word oor langer termyne van lenings.