Kolorektale kanker al hoe meer algemeen

Die Kankervereniging van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Kolorektale Kankervereniging het sy veldtog oor kolorektale bewusmaking en ondersteuning begin met die klem op gereelde siftings. ‘n Woordvoerder van Kansa, Lucy Balona, sê dat kolorektale kanker mans én vroue in Suid-Afrika aansienlik beïnvloed. Dit is die tweede algemeenste kanker onder mans en derde onder vroue. Balona sê hulle hoop die veldtog sal kennis oor keuses vir behandeling verbreed: