Koeberg: Verbeter eers kapasiteit voor jy opknap

‘n Teen-kernkrag-aktivistegroep in Kaapstad, Koeberg Alert Alliance, sê die vertragings met die begin van bouwerk aan ‘n opgradering by die Koeberg-kernkragstasie wys onbevoegdheid speel ‘n rol, nog voordat daar met die werk begin is. ‘n Woordvoerder, Peter Becker, glo dit sal nie die laaste vertraging wees nie en verwag Eskom sal kortpaaie gebruik om weer op skedule te kom. Hy het ‘n beroep op Eskom gedoen om kontrakte te kanselleer, die opknapping te staak en eers ‘n behoorlike en deursigtige openbare deelname-proses aan die gang kry: