Koebaai hepatitis, na 5 jaar

Die uitbreking van hepatitis-E is amptelik verby. Die uitbreking wat in Desember 2017, ook tydens goeie reënval, uitgebreek het. Daar is 66 mense aan die siekte dood. Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula.