Koebaai aan maskers in die VSA… amper oral!

Die Amerikaanse President, Joe Biden, het die aankondiging van dié land se owerhede verwelkom dat mense wat volledig teen die korona-virus ingeënt is, nie meer maskers hoef te dra nie, hetsy in ‘n gebou of buite. Sowat 35 persent van Amerikaners is reeds volledig ingeënt. Die Direkteur van die Siektebeheer-sentrum, Rochelle Walensky, sê dié riglyn geld egter nie vir stampvol plekke soos openbare vervoer, gesondheidsinstellings, tronke en skuilings vir haweloses nie: