Koalisies is ‘n ‘duiwel’ van ‘n ander aard

Stad Windhoek is verdeeld met herhaaldelike bakleiery en heen en weer perskonferensies met beskuldigings terwyl dienslewering daaronder ly. Die kwessie van die roterende burgemeester onderbreek ook ontwikkelingsplanne. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder, dr. Phanuel Kaapama gepraat oor die uitdagings in verband met koalisies in veral plaaslike owerhede…