Klein sakeondernemings kort beter ondersteuning

Daar is reeds baie gesê en bespreek oor tekorte in die Namibiese beleidsraamwerk om kleinsake te ondersteun. SME-ontwikkeling word as die belangrikste dryfveer vir werkskepping in ontwikkelende land geag maar, daar is uitdagings met ‘n lomp stelsel en tekorte aan toegang tot finansiering wat plaaslik groei in die sektor belemmer. Danny Meyer van SMEs Compete het met Kosmos 94.1 Nuus hieroor gesels.