Kinderkanker plaaslik ook onder die soeklig

Dit is ook in Namibië gedurende September Bewustheidsmaand vir Kinders met Kanker. Daar word verskeie fondsinsamelings die maand gehou soos Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Namibiese Kankervereniging verduidelik.