Kenner sê oor Mboma se 9,86 sekondes in aflos

Usain Bolt se wêreldrekord vir die mans 100-meter is steeds geldig en staan op 9,58 sekondes. Die 18-jarige Christine Mboma het 9,86 sekondes in die 4×100-meter vroue aflos by die Onder-20 Wêreldkampioenskap in Kenia behaal. Dr. Bertus Le Roux, die operasionele bestuurder van die Noordwes-universiteit se Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê alhoewel Mboma se tyd baie goed is, moet dit in perspektief gesien word. Hy verduidelik.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *