Kenner sê ons is tussen pandemies en endemies met Covid

Professor Monica Gandhi van die Universiteit van Kalifornië sê dat Covid tussen pandemies en endemies is en sy sê in die huidige fase is die beslissing deur die Amerikaanse CDC dat pasiënte met Covid vir vyf dae moet isoleer.