Kenner hoop Mabuza meng nie in Zuma-uitspraak in nie

Reaksie word ontvang op die beslissing deur regter Keoagile Matojane van die Pretoria hoërhof dat oudpresident Jacob Zuma se mediese parool onwettig is. Die DA het die aansoek gebring. Zuma moet ingevolge die beslissing terug gaan tronk toe. Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor Andre Duvenhage…