Kartering voltooi vir volgende jaar se sensus

Namibië kon nie die hoofsensus in onderskeidelik 2021 en 2022 onderneem nie weens die uitdagings van die Covid-pandemie. Die Namibiese Statistieke-agentskap het die bekendstelling van sensuskartering-verslag 2019-2021 gedoen. Die oefening is uiters belangrik vir die sensus om uitgevoer te word. Die agentskap se raadsvoorsitter, Salomo Hei, verduidelik.