Kari Lake sal kieswet in Arizona aanpas

Kari Lake, die Republikeinse goewerneurskandidaat vir Arizona het oomblikke gelede aan haar ondersteuners gesê dat die kieswet in die deelstaat, sou sy wen, aangepas sal word. Lake is ‘n vennoot van oudpresident Donald Trump en glo dat die 2020-verkiesing deur Trump gewen is.  

TERUG: Op die oomblik het Lake net meer as 43 persent van die stemme op haar verenig teenoor die net meer as 56 persent wat die Demokraat, Kathleen Hobbs tot dusver het. Net 52 persent van die stemme is getel.