Kankervereniging verskuif sy pasiënte

Die Namibiese Kankervereniging het aanpassings gemaak as gevolg van die toenemende Covid-hospitaliserings. Volgens die vereniging se hoof uitvoerende beampte, Rolf Hansen, word al hulle pasiënte wat in staatsfasiliteite behandel word, oorgeplaas na hulle fasiliteite toe….

Intussen is die jaarvergadering wat op 29 Junie sou plaasvind, uitgestel. Hansen verduidelik.