Kankervereniging hou jaarvergadering in Junie

Die Kankervereniging van Namibië gaan sy algemene jaarvergadering op 29 Junie om halfsewe die aand by hul hoofkantoor in die hoofstad hou. Rolf Hansen, die uitvoer hoof, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.