Kampvegter vir vroueregte publiseer digbundel

Mimi Mwiya is ‘n ‘n konsultant van die Zambezi Women’s Rights-program wat skadelike kulturele praktyke in die streek probeer uitwis. Hulle leer meisies en vroue in die streek dat sekere kulturele praktyke vroueregte skaad. Meisies en vroue in die streek word dikwels deur hul manlike eweknieë onderdruk. Mwiya het intussen ‘n digbundel, Mad Woman, gepubliseer wat die talle uitdagings van Namibiese vroue beskryf. Sy gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor haar digbundel.