Kaderontplooiing is skadelikste beleid ooit

Die Instituut vir Rasse-aangeleenthede in die buurland sê President Cyril Ramaphosa se verdediging van die ANC-regering se kaderontplooiings-beleid toon sy lojaliteit aan partykaders ten koste van gewone landsburgers. Ramaphosa het verlede week aan die staatskapingskommissie gesê die beleid, wat partylede in openbare dienste ontplooi het, vorm ‘n integrale deel van die versekering dat die regerende party sy mandaat uitvoer. Gabriel Crouse van die IRA sê Ramaphosa se trou teenoor partykaders benadeel burgers: