Kabinet sê nee vir dagga, vra ondersoek

Die Namibiese kabinet het die aansoek deur die medisyneraad dat daar oorweging moet wees om dagga te dekriminaliseer, van die hand gewys. Die raad het vroeër insette van die publiek aangevra in die verband. Volgens Johannes Gaseb, registrateur van die raad, is daar opdrag gegee om ‘n studie uit te voer…