Kaapstadse burgemeester: Misdaad daal in Moederstad

Kaapstadse burgemeester Geordin Hill-Lewis sê ten spyte van die skokkende nasionale misdaadsyfers, wat vroeër vandag deur polisieminister Bheki Cele bekend gemaak is, is sy administrasie besig om baie vordering te maak teen misdaad in die Moederstad. Hill-Lewis sê dis veral die ontplooiing van LEAP-beamptes wat bygedra het tot ‘n aansienlike afname in misdaad in die derde kwartaal van 2022. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt…