Kaapstad wil self treindienste bestuur

Die Kaapstadse burgemeester, Geordin Hill-Lewis sê daar is nou ‘n groot moontlikheid dat die Moederstad se munisipaliteit binnekort self die stad se treindienste kan bestuur. Die nasionale regering se spoordiens het in Kaapstad ‘n krisispunt bereik, met net 33 operasionele treinstelle in 2020, vergeleke met 95 treinstelle in 1995. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …