Kaapstad verheug oor rolprent-verfilming aansoeke

Die somer is die belangrikste tyd van verfilming in Kaapstad en dus het die stad se kantoor wat permitte hiervoor uitreik, sy ondersteuning aan die rolprentbedryf uitgebrei. Die kantoor monitor tans sowat 50 produksies. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die stadsraad het oor die afgelope drie maande 671 permitte uitgereik. Dis byna dubbeld soveel as die 375 wat in dieselfde tyd in 2020 toegeken is: