Kaapse brand: Patricia moet afgedank word

Die DA het die buurland se minister van openbare werke, Patricia de Lille, beskuldig dat sy haar aandadigheid met betrekking tot die brand by die parlement toesmeer. Die party glo sy probeer keer dat ‘n onafhanklike ouditverslag bekend gemaak word. Die verslag dui die parlement word aan rampe blootgestel weens die nie-nakoming van brandregulasies, gebrek aan gebiedsveiligheids-bestuur en gebrek aan gehaltebestuur. Die DA-lid Natasha Mazzone sê President Cyril Ramaphosa moet haar verwyder as ‘n minister: