Kaap het gratis aanlyn portaal vir SME-kennis, -ontwikkeling

Die Stad Kaapstad het sy nuwe Entrepreneurskap Akademie bekendgestel, ‘n aanlyn portaal wat gratis leerstof verskaf. Die opleidingsinhoud word verskaf deur kundiges en ervare sake-eienaars. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê dit dek vakke of velde wat verband hou met die groei van nuwe of klein-, medium- en mikro-ondernemings: