JZ-stigting sê hy is teleurgesteld, maar nie verbaas nie

Die Jacob Zuma-stigting sê hy is teleurgesteld oor die Appèlhof se beslissing wat oudpresident Jacob Zuma se heroorwegingsaansoek van die hand wys. Zuma se regspan het die hof genader om die aanklaer Billy Downer aan sy korrupsiesaak te onttrek. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê hulle is egter nie verbaas nie, want dit het die norm geword dat Zuma hofsake verloor: