Jupiter se rooi kol sal 1 000 aardes kan insluk

Nasa se Juno-tuig het nuwe inligting oor Jupiter se rooi kol na vore gebring. Volgens data wat deur die tuig versamel is, is die dol, wat eintlik ‘n maalkolk-storm is, tot 500 kilometer diep is en dat die kol so groot is, dat 1 000 aardes daarin sal pas. Die storm is 16 000 kilometer breed. Die storm bestaan reeds honderde jare maar tot op hede is daar min inligting wat ingesamel kon word.