Joodse Nuwejaar vanaf sonsonder vanaand gevier

Die Joodse Nuwejaar, oftewel Rosh Hashanah, word vanjaar vanaf sononder vanaand tot sononder Woensdag 8 September, gevier. Ilse Strauss, Kosmos 94.1 Nuus se spesiale korrespondent in Jerusalem, vertel meer.