Jongste oor werkstilstand op A1-verbypad by Okahandja

Die konstruksie van die A1-verbypad by Okahandja het steeds nie hervat nie. Begrotingstekorte is as hoofrede aangevoer toe bedrywighede in Januarie vanjaar gestaak het. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van die Paaie-owerheid, Conrad Lutombi, gesels oor die jongste.