Jongste oor ongeluk net buite Rehoboth

‘n Quantum-bussie het volgens berigte ongeveer 30 kilometer voor Rehoboth vanaf Windhoek omgeslaan. Die jongste berigte dui aan dat daar 13 volwassenes en een kind beseer is. Sean Naude van die Namibia Marshal Rangers het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.