Guwisa: Britse monargie moet afgeskaf word

Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika sê koningin Elizabeth se dood behoort die einde van die Britse ryk en monargie aan te dui. Die standpunt volg op verskeie hutsmerke op sosiale media wat vra vir die afskaffing van die monargie. Giwusa se woordvoerder, Mametlwe Sebei, sê die monargie is gewortel in die nalatenskap van koloniale plundering, […]

Read More

Egipite hou Afrika en Midde-Oosterse Sahara-ekspo

Egipte se minister van landbou en grondherwinning, Elsayed Elkosayer, het die Internasionale Uitstalling vir Landbou en Voedsel vir Afrika en die Midde-Oosterse Sahara-ekspo geopen. Altesaam 170 spesialis-landboumaatskappye uit 20 lande neem aan die vier daagse ekspo deel wat by die Egiptiese Internasionale Uitstalling-sentrum in Nieu-Kaïro plaasvind. Volgens Elkosayer beklemtoon die ekspo die belangrikheid van selfvoorsiening […]

Read More

Engeland vermorsel Proteas in krieketreeks 

Krieket: Engeland het die reeks van drie toetse teen die Proteas met 2-1 gewen. Zak Crawley, die Engelse aanvangskolwer, het vandag ʼn onoorwonne vyftigtal behaal om Engeland tot oorwinning te lei op die derde dag van die laaste toets op die Oval. Engeland het vanoggend sy beurt hervat met die telling op 97 sonder verlies […]

Read More

Klinieke in die Kaap word beveilig

Die Departement Gesondheid in die Stad Kaapstad het sowat 19 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir die opgradering van veiligheid by klinieke begroot. Dit sluit in diefwering en veiligheidshekke, alarmstelsels en metaalverklikkers. Die woordvoerder van die Stad, Patricia Van der Ross, sê die veiligheid van klinieke is ‘n gesamentlike verantwoordelikheid. Sy het bygevoeg dis onaanvaarbaar dat misdadigers […]

Read More

Savanna Beef: Finale syfers sal Vrydag bekend wees

Die finale syfers vir die beleggings in Savanna Beef Processors behoort teen die week Vrydag bekend te wees. Die tweede venster beleggings het reeds verlede week Vrydag gesluit op ‘n voorlopige 23 miljoen Namibiese dollar uit 158 aansoeke, waarvan 107 nuwe aansoeke is. Byna 85 persent van die beskikbare aandele is nou in produsente se […]

Read More

PDM vergader oor Katjaimo en die Statebondspele

Die Popular Democratic Movement het ‘n interne ondersoek van stapel gestuur om te bepaal of ‘n mislukte reis na die onlangse Statebondspele in die Verenigde Koninkryk, wat deur hul raadslid Rodman Katjaimo gereël is, implikasies vir die party inhou. Dit kom nadat Katjaimo ‘n streekraadbriefhoof gebruik het om steun van die Britse ambassade vir die […]

Read More

Afrika het nie ‘n enkele dosis aappok-entstof nie

Afrika het nog nie ‘n enkele dosis van die aappokke-entstof ontvang nie, ondanks toenemende gevalle in Nigerië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Ghana. Die Wêreldgesondheidsorganisasie se Afrika streeksdirekteur, dr. Matshidiso Moeti, sê hulle het toetsstelle aan hoërisikolande verskaf. Sy sê alhoewel geen enkele dosis entstof aan enige hoërisiko-groep toegedien is in enige van die […]

Read More

Musk se eks verkoop aandenkings vir studiefooie

Elon Musk se voormalige meisie verkoop ‘n paar aandenkings van hul universiteitsverhouding – en hulle is redelik gewild. Jennifer Gwynne, verkoop 18 foto’s wat die miljardêr se oomblikke as ‘n universiteitstudent vasvang, ‘n handgeskrewe verjaardagkaartjie en ‘n goue halssnoer wat Musk aan sy destydse meisie gegee het. Die kaartjie het al 10 000 Amerikaanse dollar […]

Read More

Selfmoord in Afrika word openbare gesondheidskwessie…

Die Namibiese ombudsman Basilius Dyakugha het gereageer op ‘n verslag deur die Wêreldgesondheidsorganisasie wat sê selfdood is ‘n toenemende openbare gesondheidskwessie op die vasteland. Ses uit tien lande met die hoogste selfdoodkoerse is in Afrika. Namibië het ook groot uitdaging en het 679 selfmoorde in 510 dae bevestig. Die WGO sê vir elke selfdood wat […]

Read More

Vleisraad maan rolspelers om grensmaatreëls na te kom

Uiters streng maatreëls geld met Namibië se grense wat weer oop is vir die uitvoer van bees na Suid-Afrika. Daar is groot kommer omdat die buurland sukkel met ‘n bek-en-klouseer uitbreking. Owerhede in Namibië, wat veerartsenydienste, die Vleisraad en meer insluit, het spanne ontplooi om verkeer noukeurig te monitor. Paul Strydom, die Vleisraad se algemene […]

Read More